Adverteer by ons!

Ons sal jou graag wil help om jou verblyf-geriewe aan die derduisende Innibos-feesgangers bekend te stel.

Met meer as safe to take paracetamol in pregnancy 35,000 UNIEKE besoekers aan ons webblad die afgelope jaar, maak dit regtig sin om jou advertensie voor ‘n geteikende mark te plaas.  Hierdie besoekers is difference between vicodin percocet and oxycodone aktief besig om verblyf in en om Nelspruit en omgewing (insluitend Witrivier) te soek.  Die aantal besoekers op ons webblad het oor die afgelope jaar met 41% toegeneem.

Reuse toename in besoekers!

Verbysterende toename in webwerf besoekers!

Wat meer is, ons webblad word nie net in die tydjie voor die fees besoek nie, maar regdeur die jaar.  So byvoorbeeld het die aantal besoekers vir die tydperk Augustus tot Oktober 2016 (onthou, dis “buite-seisoen”) met nie minder nie as 43% toegeneem!

Indien jy nou jou advertensie plaas, bly dit op ons webblad tot Desember 2017, alles teen uiters bekostigbare tariewe.


owl-r

Wees slim en adverteer!

Volg die aanwysings hieronder om jou advertensie te plaas of te hernu.

down-arrow

WhyNot

Ad-voordele-2

Advertise with us!

We would like to assist you to to advertise your accommodation facilities to the thousands of Innibos festival goers.

With more than 35,000 UNIQUE visitors to our website during the last year, it just makes sense to put your ad in front of an targeted audience, actively wanting to book accommodation in and around Nelspruit, including White River and environs. Over the last year the number of visitors to our website increased with 41%!

Tremendous increase in website visitors

Staggering increase in website visitors

What’s more, this website is being visited not only for a short period before and during Innibos, but throughout the year.  For example – the number of visitors for the period August 2016 to October 2016 (remember, this is the  so-called “out-of-season” period), increased with no less than 43%!

Should you decide to place your ad right now, it remains on our website until December 2017.


owl-l

So, be wise and advertise!

Follow the appropriate instructions below to place (or renew) you ad

down-arrow

FORMELE VERBLYF ADVERTEERDERS

(Gastehuise, Lodges, Hotelle, en ander Fênsie Diensverskaffers)

1 - Formeel HernuBestaande formele verblyf adverteerders  kliek op die knoppie hier links om jou advertensie te hernu.   (Bestaande adverteerders is diensverskaffers wat vir Innibos 2014 geregistreer was)

INFORMELE VERBLYF ADVERTEERDERS

(Privaat tuinwoonstelle, privaat huise/kamers asook kampterreine)

3 - InformeelHet jy dalk ‘n huis, tuinwoonstel of kamers in jou huis beskikbaar wat jy wil adverteer?

Kliek op die knoppie hier regs om jou advertensie te plaas.

2 Formeel nuutNuwe formele verblyf adverteerders kliek op die knoppie hier links vir volledige inligting waarom en hoe jy jou advertensie moet plaas. :-)

 

 

4 - KamperingHet jy kampgeriewe wat jy wil adverteer?

Kliek op die knoppie hier regs om jou advertensie te plaas.