35 Kelkiewyn B&B

35 Kelkiewyn B&B

A cosy 7 bedroom Bed & Breakfast situated in West Acres, Nelspruit, close to Medi-Clinic, the Tshwane University of Technology’s Nelspruit Campus, I’Langa Mall and only 1.8 km from Innibos.

Meer inligting

 

 


 

ilanda Guest House

ilanda-smlOur accommodation in White River Mpumalanga is on a secure 9 hectare property. Relax by one of our two swimming pools, braai in the garden – simply put: relax in comfort! Approximately 22 km from Innibos.

 

Meer inligting

 

The Nest B&B

The Nest B&B

The Nest B&B

Ervaar oud-wêreldse gasvryheid en leefstyl  by The Nest B&B, knussies toegevou in die sjarme van die pragtige dorpie Kaapschehoop, ongeveer 33 km (20 minute se ry) vanaf Innibos.  Hierdie is verseker een van die mees unieke B&B verblyf-ervarings wat jy aan kan dink. Pryse vanaf R440 per persoon wat deel, minimum verblyf van twee nagte.  Maar jy sal moet gou spring!

Meer inligting

 


 

Martin’s Haven Guest Lodge

Martin’s Haven Guest Lodge

Martin’s Haven Guest Lodge

Martin’s Haven and Function Venue bied ‘n pragtige gastehuis met twee eksklusiewe kamers (beide en-suite) asook twee dubbelkamers wat ‘n badkamer deel. Daar is ook twee A-Raam huise wat elk slaapplek aan vier persone bied asook twee selfsorg woonstelle. Verder is daar ook plek vir mense wat graag met tente wil uitkamp. Ongeveer 30 km (20 minute) vanaf Innibos.  Pryse vanaf so min as R150 per persoon wat deel.

Meer inligting

 

Eco Eden Bush Lodge

Eco Eden Bush Lodge

Eco Eden Bush Lodge

Echo Eden Bush Lodge is ‘n stukkie natuur-paradys waar gaste luukse wegbreek-verblyf midde in die natuur kan geniet.  Die lodge beskik oor 5 luukse en-suite kamers; verblyf sluit ‘n heerlike ontbyt in.  Sowat 23 km vanaf Innibos.  Teen vanaf R1,200 per kamer (slaap 2 persone) per nag.

Meer Inligting

 


 

Nelspruit Hotel & Conference Centre

Nelspruit Hotel and Conference Center

Nelspruit Hotel and Conference Center

Nelspruit Hotel and Conference Centre is ideaal geleë vir Innibos besoekers, ongeveer 3 km vanaf Innbos feesterrein.  Die hotel beskik oor 44 gerieflike kamers, DSTV, Internet.

Meer inligting

 

 


 

Eden Cottage

Eden Cottage

Eden Cottage

Eden Cottage bied ‘n pragtige 2-slaapkamerhuisie (beide kamers en-suite), ‘n eenmanwoonstel asook ‘n dubbelkamer (en-suite) aan teen uiters billike tariewe.  Eden Cottage is op ‘n kleinhoewe in Witriver geleë in ‘n prag-omgewing.  Met tariewe wat enige sak sal pas (van so min as R300 per persoon wat deel), gaan jy gou moet spring om jou slaapplekkie te bespreek.

 

Meer inligting


The Rest Guest House

Sharon's Place

Sharon’s Place

The Rest Guest House bied drie slaapkamers – elk ket koninginsgrootte bed (en suite), en is ongeveer 5 km vanaf Innibos geleë.  R500 per persoon, kinders onder 13 @ R250 pp.

Meer inligting

 

 


 

 

Sudwala Lodge

Sudwala Lodge

Sudwala Lodge

Sudwala Lodge, geleë by die wêreldberoemde Sudwala grotte en in ‘n prentjie-mooi omgewing, bied lieflike selfsorg chalets aan teen uiters bekostigbare pryse.  Met slegs 20 minute se reistyd vanaf die Innibos feesterrein, is hierdie die ideale plek om jou batterye te herlaai na ‘n voldag se pret by Innibos.  Met tariewe vanaf so min as R340 per persoon wat deel, is hierdie beslis die ideale afsaalplekkie tydens Innibos.

Meer inligting

 


 

Casambo Exclusive Guest Lodge

Casambo Exclusive Guest Lodge

Casambo Exclusive Guest Lodge

Casambo Exclusive Quest Lodge, a private & exclusive guest lodge – offering luxury, fully contained  and catered facilities.  Approximately 20 km from Innibos festival terrain.  From R595 pp sharing, with a scrumptious breakfast included.

 

Meer inligting

 


 

Victorian Guest House

Victorian Guest House

Victorian Guest House

Upmarket Victorian Guest Lodge, only 5 km from Innibos festival grounds, boasts with spacious interiors that have been tastefully furnished, and well appointed modern bedrooms.  R1,200 per room per night.

 

Meer inligting

 


 

Destiny Country Lodge

DCL-sml

Destiny Country Lodge

Destiny Country Lodge beskik oor 36 gerieflike en goed toegeruste kamers en is ongeveer 20 km vanaf Innibos geleë. Vervoer na en van Innibos beskikbaar. Tarief R1,000 per kamer per nag.

 

Meer inligting

 

 


 

Tropical Paradise Lodge

Tropical Paradise Lodge

Tropical Paradise Lodge

Tropical Paradise Lodge beskik oor 8 pragtige selfsorg kamers teen uiters bekostigbare tariewe.  Ons is ook na-aan Innibos se feesterrein geleë (ongeveer 3 km).  Tariewe vanaf R275 per persoon wat deel!

 

Meer Inligting

 


 

 

Rustic Butler B&B

Rustic Butler B&B, Witrivier

Rustic Butler B&B, Witrivier

Werklik beskostigbare en gerieflike B&B in Witrivier, ongeveer 19 km vanaf Innibos.  Rustic Butler B&B bied goed toegeruste kamers, gesellige atmosfeer en bo alles – ‘n heerlike ontbyt ingesluit.  Tariewe vanaf so min as R390 per persoon wat deel.

Meer inligting

 


 

Forever Hotel White River

Forever Hotel White River

Forever Hotel White River

Forever Hotel in Witrivier beskik oor 51 gerieflike kamers.  Die baie gerieflike hotel is 22 km vanaf die Innibos feesterrein geleë.  Tariewe vanaf R650 per nag wat gratis vervoer na en vanaf Innibos insluit!

 

Meer inligting

 


 

Klipspringer Lodge

Klipspringer Lodge

Klipspringer Lodge

Klipspringer Lodge: Ervaar die bosveld op sy beste. Ons is sowat 12 km vanaf die Innibos feesterrein geleë, omring deur die lieflike natuurskoon van die Laeveld. Ons beskik oor 14 ruim dubbelkamers (almal en suite). Ontbyt is by die tarief (vanaf R500 per persoon)  ingesluit.

 

 

Meer Inligting

 


 

Malaga Hotel

Malaga Hotel

Malaga Hotel

Die Protea Hotel Malaga met sy 52 lieflike kamers is die perfekte bestemming vir ‘n wel verdiende wegbreek kans.  Geniet ‘n fantastiese ondervinding met gerieflike verblyf, heerlike kos en vervoer wat beskikbaar is na die Innibos feesterrein. Uiters bekostigbaar teen R650 per kamer!

 

Meer Inligting

 


 

Premier Hotel The Winkler

Protea Hotel The Winkler

Premier Hotel The Winkler

Premier Hotel The Winkler is net buite Witrivier geleë, sowat 25 minute se reis vanaf Innibos.  Hierdie 4-ster hotel spog met 87 pragtige kamers – wees dus verseker dat hulle genoeg slaapplek het vir Innibos feesgangers! Tariewe vanaf R700 per persoon wat deel (sluit ‘n heerlike ontbyt in).

 

Meer inligting

 


 

Protea Hotel Nelspruit

Protea Hotel Nelspruit

Protea Hotel Nelspruit

Protea Hotel in Nelspruit is ‘n lieflike hotel ongeveer 2 km vanaf Innnibos se feesterrein.  Die hotel beskik oor 94 luukse kamers teen bekostigbare pryse.  Kontak hulle direk vir tariewe.

 

Meer Inligting

 


 

The Rest Zebra Lodge

The Rest Zebra Lodge

The Rest Zebra Lodge

The Rest Zebra Lodge is ‘n unieke, luukste lodge ongeveer 10 km vanaf Innibos en bied beslis ‘n buitengewone verblyf-ervaring aan besoekers.  Beskik oor 4 luukse en baie goed toegeruste suites met eie en-suite badkamers. Prys vanaf R600 per persoon wat deel, sluit ‘n heerlike ontbyt in.

 

Meer Inligting

 


 

Déjà View Exclusive Guest House

Déjà View Exclusive Guest House

Déjà View Exclusive Guest House

Déjà View Exclusive Guest House is ‘n luukse maar bekostigbare gastehuis, wat slegs 1 km vanaf Innibos geleë is.  Rolstoelvriendelik, kindervriendelik en ‘n veilige hawe vir feesgangers wat lekker wil kom fees hou.  Vanaf R900 per persoon wat deel.

 

Meer inligting

 


 

Likweti Lodge

LL-sml

Likweti Lodge

Likweti Lodge bied ‘n uitsonderlike verblyf-ervaring in superluukse eenhede, knus versteek in ongerepte natuurskoon.  Die 2 000 hektaar unieke Laeveld paradys is die versteekte juweel van die Laeveld, en is 20 minute vanaf Innibos geleë.

 

Meer Inligting

 


 

5th Seasons Guesthouse

5th Seasons Guesthouse

5th Seasons Guesthouse

5th Seasons Guesthouse beskik oor pragtige cottages wat knus teen ‘n pragtige koppie geleë is. Slegs 5 km vanaf Innibos en reg langs die R40 geleë.  Tariewe vanaf R500 per persoon wat deel.


Meer Inligting

 

Lost Trail B&B

Lost Trail B&B

Lost Trail B&B

Lost Trail B&B is geleë tussen enorme rotse en ‘n eie botaniese tuin, in ‘n cul-de-sac binne ‘n stil uitbreiding van Nelspruit en is ongeveer 4 km vanaf Innibos se feesterrein geleë. Tariewe vanaf R450 per persoon wat deel

 (Vol bespreek)

Meer Inligting

 


 

 

Mystic Vine

Die ideale verblyf vir die natuurliefhebber. Mystic Vine is ongeveer 2 km vanaf Innibos geleë. Tariewe vanaf R350 per persoon wat deel.

Volbespreek 6 – 9 Julie, Woensdag 5 jule steeds beskikbaar

Meer Inligting

 


 

17 on Butler

17 on Butler

17 on Butler

Duidelik in ‘n klas van sy eie is 17 on Butler die ideale plek om te bly.  Luukse kamers/eenhede beskikbaar vanaf R495 per persoon wat deel. Beste van alles… hierdie spogwoning is slegs 1,8 km vanaf Innibos!

 VOL BESPREEK

Meer Inligting

 


 

Pelenechi Manor

Pelenechi Manor

Pelenechi Manor

Pelenechi Manor is nog een van die juwele van die Laeveld, en bied uitstaande kwaliteit verblyf teen billike pryse.  Pelenechi is ongeveer 20 kn vanaf Innibos geleë.  Pryse vanaf R450 per persoon wat deel en sluit ‘n heerlike plaasontbyt in!

 

Meer Inligting

 

 

la Granja Guesthouse

la Granja Wildlife Experience

la Granja Wildlife Experience

La Granja Gastehuis is geleë op ‘n driehonderd hektaar wildsplaas, 30 km vanaf Innibos (sowat 20 minute se reistyd).  Hierdie gastehuis is duidelik in a klas van sy eie met  pragtige kamers asook private selfsorgeenhede in ‘n lieflike tuin.  Tariewe vanaf R550 per persoon wat deel.


Meer Inligting

 

The Rock Guesthouse

The Rock Guesthouse

The Rock Guesthouse

The Rock Guesthouse:  The Rock is ongeveer 1 km vanaf Innibos geleë, ideaal vir feesgangers wat nie na ‘n uitputtende dag ver wil ry nie.  Vanaf R500 pp wat deel

 

Meer Inligting