35 Kelkiewyn B&B

35 Kelkiewyn B&B

A cosy 7 bedroom Bed & Breakfast situated in West Acres, Nelspruit, close to Medi-Clinic, the Tshwane University of Technology’s Nelspruit Campus, I’Langa Mall and only 1.8 km from Innibos.

Meer inligting

 

 


 

The Nest B&B

The Nest B&B

The Nest B&B

Ervaar oud-wêreldse gasvryheid en leefstyl  by The Nest B&B, knussies toegevou in die sjarme van die pragtige dorpie Kaapschehoop, ongeveer 33 km (20 minute se ry) vanaf Innibos.  Hierdie is verseker een van die mees unieke B&B verblyf-ervarings wat jy aan kan dink. Pryse vanaf R440 per persoon wat deel, minimum verblyf van twee nagte.  Maar jy sal moet gou spring!

Meer inligting

 


 

Eco Eden Bush Lodge

Eco Eden Bush Lodge

Eco Eden Bush Lodge

Echo Eden Bush Lodge is ‘n stukkie natuur-paradys waar gaste luukse wegbreek-verblyf midde in die natuur kan geniet.  Die lodge beskik oor 5 luukse en-suite kamers; verblyf sluit ‘n heerlike ontbyt in.  Sowat 23 km vanaf Innibos.  Teen vanaf R1,200 per kamer (slaap 2 persone) per nag.

Meer Inligting

 


 

Nelspruit Hotel & Conference Centre

Nelspruit Hotel and Conference Center

Nelspruit Hotel and Conference Center

Nelspruit Hotel and Conference Centre is ideaal geleë vir Innibos besoekers, ongeveer 3 km vanaf Innbos feesterrein.  Die hotel beskik oor 44 gerieflike kamers, DSTV, Internet.

Meer inligting

 

 


 

The Rest Guest House

Sharon's Place

Sharon’s Place

The Rest Guest House bied drie slaapkamers – elk ket koninginsgrootte bed (en suite), en is ongeveer 5 km vanaf Innibos geleë.  R500 per persoon, kinders onder 13 @ R250 pp.

Meer inligting

 

 


 

 

Casambo Exclusive Guest Lodge

Casambo Exclusive Guest Lodge

Casambo Exclusive Guest Lodge

Casambo Exclusive Quest Lodge, a private & exclusive guest lodge – offering luxury, fully contained  and catered facilities.  Approximately 20 km from Innibos festival terrain.  From R595 pp sharing, with a scrumptious breakfast included.

 

Meer inligting

 


 

Victorian Guest House

Victorian Guest House

Victorian Guest House

Upmarket Victorian Guest Lodge, only 5 km from Innibos festival grounds, boasts with spacious interiors that have been tastefully furnished, and well appointed modern bedrooms.  R1,200 per room per night.

 

Meer inligting

 


 

Destiny Country Lodge

DCL-sml

Destiny Country Lodge

Destiny Country Lodge beskik oor 36 gerieflike en goed toegeruste kamers en is ongeveer 20 km vanaf Innibos geleë. Vervoer na en van Innibos beskikbaar. Tarief R1,000 per kamer per nag.

 

Meer inligting

 

 


 

Forever Hotel White River

Forever Hotel White River

Forever Hotel White River

Forever Hotel in Witrivier beskik oor 51 gerieflike kamers.  Die baie gerieflike hotel is 22 km vanaf die Innibos feesterrein geleë.  Tariewe vanaf R650 per nag wat gratis vervoer na en vanaf Innibos insluit!

 

Meer inligting

 


 

Premier Hotel The Winkler

Protea Hotel The Winkler

Premier Hotel The Winkler

Premier Hotel The Winkler is net buite Witrivier geleë, sowat 25 minute se reis vanaf Innibos.  Hierdie 4-ster hotel spog met 87 pragtige kamers – wees dus verseker dat hulle genoeg slaapplek het vir Innibos feesgangers! Tariewe vanaf R700 per persoon wat deel (sluit ‘n heerlike ontbyt in).

 

Meer inligting

 


 

Protea Hotel Nelspruit

Protea Hotel Nelspruit

Protea Hotel Nelspruit

Protea Hotel in Nelspruit is ‘n lieflike hotel ongeveer 2 km vanaf Innnibos se feesterrein.  Die hotel beskik oor 94 luukse kamers teen bekostigbare pryse.  Kontak hulle direk vir tariewe.

 

Meer Inligting

 


 

The Rest Zebra Lodge

The Rest Zebra Lodge

The Rest Zebra Lodge

The Rest Zebra Lodge is ‘n unieke, luukste lodge ongeveer 10 km vanaf Innibos en bied beslis ‘n buitengewone verblyf-ervaring aan besoekers.  Beskik oor 4 luukse en baie goed toegeruste suites met eie en-suite badkamers. Prys vanaf R600 per persoon wat deel, sluit ‘n heerlike ontbyt in.

 

Meer Inligting

 


 

Déjà View Exclusive Guest House

Déjà View Exclusive Guest House

Déjà View Exclusive Guest House

Déjà View Exclusive Guest House is ‘n luukse maar bekostigbare gastehuis, wat slegs 1 km vanaf Innibos geleë is.  Rolstoelvriendelik, kindervriendelik en ‘n veilige hawe vir feesgangers wat lekker wil kom fees hou.  Vanaf R900 per persoon wat deel.

 

Meer inligting

 


 

Likweti Lodge

LL-sml

Likweti Lodge

Likweti Lodge bied ‘n uitsonderlike verblyf-ervaring in superluukse eenhede, knus versteek in ongerepte natuurskoon.  Die 2 000 hektaar unieke Laeveld paradys is die versteekte juweel van die Laeveld, en is 20 minute vanaf Innibos geleë.

 

Meer Inligting

 


 

5th Seasons Guesthouse

5th Seasons Guesthouse

5th Seasons Guesthouse

5th Seasons Guesthouse beskik oor pragtige cottages wat knus teen ‘n pragtige koppie geleë is. Slegs 5 km vanaf Innibos en reg langs die R40 geleë.  Tariewe vanaf R500 per persoon wat deel.


Meer Inligting

 

Lost Trail B&B

Lost Trail B&B

Lost Trail B&B

Lost Trail B&B is geleë tussen enorme rotse en ‘n eie botaniese tuin, in ‘n cul-de-sac binne ‘n stil uitbreiding van Nelspruit en is ongeveer 4 km vanaf Innibos se feesterrein geleë. Tariewe vanaf R450 per persoon wat deel

 (Vol bespreek)

Meer Inligting

 


 

 

17 on Butler

17 on Butler

17 on Butler

Duidelik in ‘n klas van sy eie is 17 on Butler die ideale plek om te bly.  Luukse kamers/eenhede beskikbaar vanaf R495 per persoon wat deel. Beste van alles… hierdie spogwoning is slegs 1,8 km vanaf Innibos!

 VOL BESPREEK

Meer Inligting

 


 

Pelenechi Manor

Pelenechi Manor

Pelenechi Manor

Pelenechi Manor is nog een van die juwele van die Laeveld, en bied uitstaande kwaliteit verblyf teen billike pryse.  Pelenechi is ongeveer 20 kn vanaf Innibos geleë.  Pryse vanaf R450 per persoon wat deel en sluit ‘n heerlike plaasontbyt in!

 

Meer Inligting

 

 

la Granja Guesthouse

la Granja Wildlife Experience

la Granja Wildlife Experience

La Granja Gastehuis is geleë op ‘n driehonderd hektaar wildsplaas, 30 km vanaf Innibos (sowat 20 minute se reistyd).  Hierdie gastehuis is duidelik in a klas van sy eie met  pragtige kamers asook private selfsorgeenhede in ‘n lieflike tuin.  Tariewe vanaf R550 per persoon wat deel.


Meer Inligting

 

The Rock Guesthouse

The Rock Guesthouse

The Rock Guesthouse

The Rock Guesthouse:  The Rock is ongeveer 1 km vanaf Innibos geleë, ideaal vir feesgangers wat nie na ‘n uitputtende dag ver wil ry nie.  Vanaf R500 pp wat deel

 

Meer Inligting

 


 

Torburnlea B&B

TBB-sml

Torburnlea B&B

Torburnlea B&B bied uiters luukse verblyf in ‘n stil en rustige omgewing. Hierdie prag-woning,  in besit van die 4e geslag van die beroemde Hall familie is werklik iets besonders om te beleef. Ongeveer 5 km vanaf Innibos geleë.

 

Meer Inligting