Jelani Guest House

Jelani Guest House

Jelani Guest House, only 19 km from Innibos provides comfortable and affordable self-catering accommodation. It has 4 bedrooms which sleeps 7 people.

Rates from R300 pn per person sharing

More information

 


 

Eden Cottage

Eden Cottage

Eden Cottage

amitriptyline joint swelling Eden Cottage bied ‘n pragtige 2-slaapkamerhuisie (beide kamers en-suite), ‘n eenmanwoonstel asook ‘n dubbelkamer (en-suite) aan teen uiters billike tariewe.  Eden Cottage is op ‘n kleinhoewe in Witriver geleë in ‘n prag-omgewing.  Met tariewe wat enige sak sal pas (van so min as R300 per persoon wat deel), gaan jy gou moet spring om jou slaapplekkie te bespreek.

can you smoke a dilaudid 4 VOL BESPREEK

 

Meer inligting

Sudwala Lodge

Sudwala Lodge

Sudwala Lodge

Sudwala Lodge, geleë by die wêreldberoemde Sudwala grotte en in ‘n prentjie-mooi omgewing, bied lieflike selfsorg chalets aan teen uiters bekostigbare pryse.  Met slegs 20 minute se reistyd vanaf die Innibos feesterrein, is hierdie die ideale plek om jou batterye te herlaai na ‘n voldag se pret by Innibos.  Met tariewe vanaf aromasin 25mg ed too much so min as R340 per persoon wat deel, is hierdie beslis die ideale afsaalplekkie tydens Innibos.

Meer inligting

 


 

Tropical Paradise Lodge

Tropical Paradise Lodge

Tropical Paradise Lodge

Tropical Paradise Lodge beskik oor 8 pragtige selfsorg kamers teen uiters bekostigbare tariewe.  Ons is ook na-aan Innibos se feesterrein geleë (ongeveer 3 km).  Tariewe vanaf R275 per persoon wat deel!

 

Meer Inligting

 


 

 

Klipspringer Lodge

Klipspringer Lodge

Klipspringer Lodge

Klipspringer Lodge: Ervaar die bosveld op sy beste. Ons is sowat 12 km vanaf die Innibos feesterrein geleë, omring deur die lieflike natuurskoon van die Laeveld. Ons beskik oor 14 ruim dubbelkamers (almal en suite). Ontbyt is by die tarief (vanaf R500 per persoon)  ingesluit.

 

 

Meer Inligting

 


 

Protea Malaga Hotel

Malaga Hotel

Malaga Hotel

Die Protea Hotel Malaga met sy 52 lieflike kamers is die perfekte bestemming vir ‘n wel verdiende wegbreek kans.  Geniet ‘n fantastiese ondervinding met gerieflike verblyf, heerlike kos en otezla commercial 2014 vervoer wat beskikbaar is na die Innibos feesterrein. Uiters bekostigbaar teen R650 per kamer!

 

Meer Inligting

 


 

Hannah’s Log Cabins

HLC-sml

Hannah’s Log Cabins

Hannaha’s Log Cabins: Twee pragtige selfsorg log cabins, elk met 2 slaapkamers wat vier persone kan huisves.   Drie-ster gradering.  Ten volle toegeruste kombuis, badkamer met stort – kortom, alles wat jou hart begeer.  sabril rcp 8.5 Vanaf  R300 per persoon wat deel.

delzicol monograph canada

Meer Inligting

 


 

Near2Numbi

Near2Numbi

Near2Numbi

Near2Numbi is ongeveer 35 km vanaf Innibos geleë, op die pad na die Kruger Wildtuin se Numbi-hek.  Ons bied ‘n verskeidenheid van verblyf opsies: kamers met enekl- en dubbelbeddens, 1 slaapkamer woonstelle en meer. Tariewe périndopril amlodipine vidal vanaf so min as R150 per persoon wat deel.

Meer inligting

 


 

Kwanyoni Lodge

Kwanyoni-Main-sml

Kwanyoni Lodge

Kwanyoni Lodge lê 16 km Wes vanaf Nelspruit, reg langs die N4. Dis letterlik ner ‘n paar minute se ry vanaf Innibos. Kwanyoni Lodge kan tot 114 persone in selfsorg chalets of die hotel huisves. Uiters bekostigbaare tariewe function of parlodel drug vanaf so min as R300 pp wat deel.

 

Meer inligting

 

Danita’s Accommodation

Danita's Guest House

Danita’s Guest House

‘n Pragtige, nuwe gastehuis reg by die ingang van Kaapsche Hoop, die skilderagtige dorpie 26 km (of dan 20 minute se reis) vanaf Nelspruit geleë is.

Vier slaapkamers wat keurig ingerig is met lieflike uitsig.  Tarief vanaf R360 per persoon wat deel.

 

Meer inligting

 

Greenway Woods

Three Cities Greenway Woods Resort

Greenway Woods Resort

Greenway Woods Resort is ‘n uiters bekostigbare 3-ster oord wat sowat 30 minute se ry van Nelspruit af geleë is.  Hier kan jy in styl bly vanaf R365 per persoon wat deel.

 

Meer inligting

 


 

Bundu Lodge

Bundu-sml

Bundu Lodge

Bundu Lodge bied ‘n verskeidenheid opsies om van te kies vir die voornemende feesgager: van enkelkamers tot luukse dubbelkamers.  Daar is 48 nuut opgegradeerde en-suite kamers, wat oor lugversorging, televisie en veel meer beskik.  Belangrikste egter is dat Bundu werklik bekostigbare verblyf bied vanaf so min as R375 per persoon wat deel.  Slegs 11 km vanaf Innibos, reg langs die R40 hoofweg.

 

Meer inligting

 


 

Alkmaar Farmstay

Alkmaar Farmstay

Alkmaar Farmstay

Alkmaar Farmstay is 16 km wes van Nelspruit gelee op die N4. ‘n Verskeidenheid van akkommodasie om uit te kies:  B&B kamers, selfsorg cottages, tentkampe.  Tariewe vanaf so min as R400 pp selfsorg in tentkampe tot R450 pp in ons pragtige Cottages.


Meer inligting