The Tree House

The Tree House

Lovely cottage surrounded by a tree at the bottom of our driveway with undercover parking.  The cottage has a double bed and a couch that can be converted into a queen sized bed. It has a bathroom with a shower and the basics. It also has a small kitchen with a toaster, induction plate and small fridge. Only 6km from Innibos and wait for it…. R1,000 per night, sleep four persons!  Contact NOW!

More information

 

 


Ons Familieplaas

Ons Familieplaas

is amiodarone used for cardiac arrest Ons Familieplaas is ‘n selfsorg gasteplaas 16 km vanaf Nelspruit, met asemrowende uitsig oor die Barberton vallei.  Die plaas beskik oor twee woonhuise – (1 x 3-slaapkamer en 1 x 4 slaapkamer) wat onderskeidelik 6 en 7 mense gerieflik kan huisves. Tarief per woonhuis slegs R1,000.

Meer inligting

 

 


 

Aloe Cottage

Aloe Cottage

Selfsorg eenheid met aparte badkamer en kombuis. Dubbelbed. Ekstra enkelbed op versoek. Aparte ingang. Eie braaifasiliteit en veilige parkering. WiFi en DSTV beskikbaar.  Slaap 2 (R600 per nag vir eenheid) of 3 – R800 per nag vir eenheid.

Slegs 3km vanaf feesterrein!

Meer inligting

 


 

Delicious Monster Selfsorgeenheid

Delicious Monster Selfsorgeenheid

Delicious Monster Selfsorgeenheid is stapafstand (slegs 500 m) vanaf vanaf naaste ingangshek.  Ideaal vir ernstige feesgangers!

Die eenheid kan tot 4 persone huisves. Veilige parkeerplek agter pallisadeheining. Geleentheid van ‘n leeftyd!

Meer inligting

 


 

@ Berg & Bos

@ Berg & Bos

Baie mooi goed toegeruste kamer met koningsgrootte bed in sekuriteitskompleks, eie privaat ingang, veilige parkering, slegs 7 km van feesterrein. R800 per nag, slaap 2 persone.

Meer inligting

 

 


 

71 Matumi Estate

71 Matumi Estate

Baie luukse selfsorgeenheid in Matumi Estate – ‘n sekuriteitskompleks op gholfbaan, ten volle toegerus, vol DSTV, veilige parkering, privaat ingang. Minimum bespreking 2 nagte. Slegs 4 km vanaf feesterrein. Kom bederf jouself!

Meer inligting

 


Little Getaway @ 8 Van Wijk

Little Getaway @ 8 Van Wijk

cefaclor brands in pakistan Little Getaway selfsorg woonstel is gelee te Van Wijk Straat 8 – Nelspruit, en bied veilige onderdak parkeerplek aan ons gaste met privaat ingang na die woonstel. Die nuwe selfsorg woonstel wat gehalte-verblyf aanbied vir vakansiegangers of sakereisigers is in die hartjie van die dorp gelee. Die eenheid het 1 x dubbelbed en 2 x enkel beddens, met gehalte-linne en handdoeke. Badkamer, sitkamer / eetkamer met platskerm TV gedeelte. Staanwaaiers in vertrekke.   R1,400 per nag (slaap 4), minimum bespreking 2 nagte.

Meer inligting

 

Deliteful Sleep Over

Deliteful Sleep Over

dimetapp off coupon Deliteful Sleep Over in die prentjiemooie Kaapschehoop bied alles wat jou hart begeer. Gerieflike, knus verblyf vanaf so min as R300 per persoon wat deel.  Baie goed toegerus, veilige parkering, braaiplekkie…  Ongeveer 27 km vanaf die feesterrein.

More information

 


 

The Roost @63

The Roost @ 63

cyclobenzaprine zopiclone 3.75 The Roost @ 63 is a one bedroom cottage with open plan kitchen and all necessary amenities to ensure a comfortable stay. Can accommodate up to three people. Motorized gate access, burglar proofing and a lock-up garage with direct access to cottage. Approximately 10 km from Innibos. R500 per night delzicol diarrhea 7dpo .

More information

 

 


 

Bayhill Drive 30

Bayhill Drive 30

Bayhill Drive 30: ‘n Pragtige huis waarin vier luukse kamers beskikbaar gestel word. Geleë in die Whie River Country Estate te Witrivier, ongeveer 20 km vanaf Nelspruit. R500 per kamer, minimum bespreking van 2 aande.

Meer inligting

 


 

Wonderkloof Gasteplaas

Schagen Plaashuis

Indrukwekkende groot plaashuis in die Schagen area, 45 km vanaf Innibos.  Hierdie is die ideale verblyf vir die groter groep van tot 10 persone. Die huis word as ‘n eenheid verhuur.

 

Meer inligting

 


 

@Oppieplasie

@Oppieplasie

Gerieflike drieslaapkamer huis, ten volle toegerus, 15 km vanaf feesterrein, ideaal vir die groter familie of groep (slaap 6 volwassenes) teen R1,500 per nag, minimum twee nagte bespreking. velcade given subcutaneously Beskikbaar regdeur die jaar!

Meer inligting

 


 

Kobus se woonstel

Kobus & Ina se woonstel

Woonstel met dubbel bed en groot bank waarop n kind van kleiner as 10 jaar met gemak kan slaap, in stil woongebied. Ten volle toegerus, DSTV (premium). Slegs 5 km vanaf Innibos.  R900 vir die eenheid per aand.

Meer inligting

 


 

Selfsorg huis en woonstel

Selfsorg huis

Ten volle toegeruste 3-slaapkamer selfsorg huis asook ‘n woonstel in Witrivier reen uiters billike tariewe! Ideaal vir ‘n groter familie of groep vriende.

Meer inligting

 

 


 

Alibama House

Alibama House

A beautiful, relaxed 1 bedroom cottage that can accommodate 2 people with a Continental breakfast and daily cleaning service. The lounge is modern with Dstv and a kitchenette with a microwave and fridge. Secure Parking and free Wifi.  R700 pp sharing

Meer inligting

 


 

Impala’s Rest

Impala’s Restir-smlImpala’s Rest bied gerieflike akkommodasie in ‘n selfsorg woonstel wat 2 mense slaap. Daar kan voorsiening gemaak word vir ‘n ekstra kind op slaapbank in die sitkamer. Die woonstel het ‘n badkamer en sitkamer wat ten volle toegerus is met die nodige vir ‘n gerieflike en aangename verblyf.  Vars gebakte beskuit en koffie en tee word ook voorsien. R600 per nag vir die eenheid.

Meer inligting

 

9 on Juanita

j9-sml9 on Juanita bied luukse akkommodasie in ‘n Franse styl in Sonheuwel, Nelspruit. Hierdie eenslaapkamer-eenheid het 2 enkelbeddens, ‘n en suite-badkamer met bad en stort, ‘n oopplan-kombuis met volledige stoof en oond, mikrogolf en ‘n yskas. Die leefarea het gerieflike sitplek en ‘n TV met DStv-dekodeerder. Dit is ‘n knus eenheid met plek vir 2 persone en is beskikbaar teen ‘n uiters bekostigbare tarief.

Meer inligting

 


 

Boogstraat 9

Boogstraat 9

Boogstraat 9

Ruim woonhuis bestaande uit drie slaapkamers, 2 badkamers, vol DSTV, kaggel, ingeboude braai met veilige parkering. 5 km vanaf feesterrein. R1,500 per nag, minimum bespreking 2 nagte.

Meer inligting

 

 


 

Chalet Marnell

MC-smlPragtige 2 slaapkamer chalet, slaap 4 persone (met potensiaal vir tot 6 kampbedjies vir kinders), ongeveer 20 minute vanaf Innibos.  Hele chalet teen slags R750 per nag!

VOL BESPREEK

Meer inligting

 


 

Die Slaapsaal

LC-smlHierdie is die ideale fasiliteit vir mense wat nie omgee nie om op stretchers te  slaap met hul eie beddegoed soos slaapsakke en komberse.  As jy baie kostes wil bespaar, is hierdie ‘n ideale fasiliteit – slegs R150 pp.

Meer inligting

 

 

Woonstel en Kamer in Steiltes

HDW-sml

Selfsorg-Woonstel

Gerieflike eenslaapkamer selfsorg-woonstel  vir 2 persone asook ‘n gastekamer in woning vir 2 persone, ongeveer 4 km vanaf feesterrein. Woonstel @ R700.00 per dag ; Kamer  – R500.00  per dag.

 

Meer inligting

 


 

84 Ehmke Street

84E-sml

84 Ehmke Street

Gerieflike 4-slaapkamerhuis, 2 badkamers. Selgs 3.5 km vanaf Innibos feesterrein.  Kan 8 mense slaap (selfs 10 indien kampbedjies vooraf gereel word) teen R300 per persoon per nag.

Vol bespreek

Meer inligting

 

 

3 Inyati Street Nelspruit

Hanlie van Schoor bied twee gerieflike selfsorg kamers aan Innibos feesgangers, digby Innibos se feesterrein teen R600 per kamer per nag; slaap 2 persone. Gou spring!

Meer inligting

 

 

 


 

Mystic Vine

Die ideale verblyf vir die natuurliefhebber. Mystic Vine is ongeveer 2 km vanaf Innibos geleë. Tariewe vanaf R350 per persoon wat deel.

Volbespreek 6 – 9 Julie, Woensdag 5 jule steeds beskikbaar

Meer Inligting

 


 

17 on Butler

17 on Butler

17 on Butler

Duidelik in ‘n klas van sy eie is 17 on Butler die ideale plek om te bly.  Luukse kamers/eenhede beskikbaar vanaf R495 per persoon wat deel. Beste van alles… hierdie spogwoning is slegs 1,8 km vanaf Innibos!

 VOL BESPREEK

Meer Inligting