The Loft on 102

The Loft on 102

The Loft on 102 bied ‘n unieke verblyf-ervaring; geleë in ‘n prentjiemooi omgewing, slegs 2 km buite Witrivier en ongeveer 25km vanaf Innibos. Ideal vir ‘n gesin of kleiner groepie vriende wat selfsorg akkommodasie verkies. R350 per volwassene en R200 per kind (onder 12).

Meer inligting

 


 

Alibama House

Alibama House

A beautiful, relaxed 1 bedroom cottage that can accommodate 2 people with a Continental breakfast and daily cleaning service. The lounge is modern with Dstv and a kitchenette with a microwave and fridge. Secure Parking and free Wifi.  R700 pp sharing

Meer inligting

 


 

Mervis 23

Mervisstraat 23

Mervisstraat 23

Privaat selfsorg woonstel met een slaapkamer en-suite met ‘n dubbel bed, kombuis, leefarea met ‘n enkelbed en sitbank. DSTV en Internet. Slaap volwasse 3 persone of 2 volwassenes en 2 kinders. Billike tarief van R975 per nag.

Meer inligting

 

 


 

84 Ehmke Street

84E-sml

84 Ehmke Street

Gerieflike 4-slaapkamerhuis, 2 badkamers. Selgs 3.5 km vanaf Innibos feesterrein.  Kan 8 mense slaap (selfs 10 indien kampbedjies vooraf gereel word) teen R300 per persoon per nag.

 

Meer inligting

 

 

17 on Butler

17 on Butler

17 on Butler

Duidelik in ‘n klas van sy eie is 17 on Butler die ideale plek om te bly.  Luukse kamers/eenhede beskikbaar vanaf R495 per persoon wat deel. Beste van alles… hierdie spogwoning is slegs 1,8 km vanaf Innibos!

 VOL BESPREEK

Meer Inligting