Selfsorg huis en woonstel

Selfsorg huis

Ten volle toegeruste 3-slaapkamer selfsorg huis asook ‘n woonstel in Witrivier reen uiters billike tariewe! Ideaal vir ‘n groter familie of groep vriende.

Meer inligting

 

 


 

Impala’s Rest

Impala’s Restir-smlImpala’s Rest bied gerieflike akkommodasie in ‘n selfsorg woonstel wat 2 mense slaap. Daar kan voorsiening gemaak word vir ‘n ekstra kind op slaapbank in die sitkamer. Die woonstel het ‘n badkamer en sitkamer wat ten volle toegerus is met die nodige vir ‘n gerieflike en aangename verblyf.  Vars gebakte beskuit en koffie en tee word ook voorsien. R600 per nag vir die eenheid.

Meer inligting

 

9 on Juanita

j9-sml9 on Juanita bied luukse akkommodasie in ‘n Franse styl in Sonheuwel, Nelspruit. Hierdie eenslaapkamer-eenheid het 2 enkelbeddens, ‘n en suite-badkamer met bad en stort, ‘n oopplan-kombuis met volledige stoof en oond, mikrogolf en ‘n yskas. Die leefarea het gerieflike sitplek en ‘n TV met DStv-dekodeerder. Dit is ‘n knus eenheid met plek vir 2 persone en is beskikbaar teen ‘n uiters bekostigbare tarief.

Meer inligting

 


 

Boogstraat 9

Boogstraat 9

Boogstraat 9

Ruim woonhuis bestaande uit drie slaapkamers, 2 badkamers, vol DSTV, kaggel, ingeboude braai met veilige parkering. 5 km vanaf feesterrein. R1,500 per nag, minimum bespreking 2 nagte.

Meer inligting

 

 


 

Chalet Marnell

MC-smlPragtige 2 slaapkamer chalet, slaap 4 persone (met potensiaal vir tot 6 kampbedjies vir kinders), ongeveer 20 minute vanaf Innibos.  Hele chalet teen slags R750 per nag!

VOL BESPREEK

Meer inligting

 


 

Rush Adventures Tent Camp

Rush Adventures Tentkamp

Rush Adventures Tentkamp

Rush Adventures bied ‘n goed toegeruste tentkamp aan wat op die sportgronde van TUT opgerig word.  Wat meer is, dis naby Innibos (ongeveer 2 km) met sakpas pryse vanaf so min as R175 per persoon.

Meer inligting

 


 

 

Die Slaapsaal

LC-smlHierdie is die ideale fasiliteit vir mense wat nie omgee nie om op stretchers te  slaap met hul eie beddegoed soos slaapsakke en komberse.  As jy baie kostes wil bespaar, is hierdie ‘n ideale fasiliteit – slegs R150 pp.

Meer inligting

 

 

Woonstel en Kamer in Steiltes

HDW-sml

Selfsorg-Woonstel

Gerieflike eenslaapkamer selfsorg-woonstel  vir 2 persone asook ‘n gastekamer in woning vir 2 persone, ongeveer 4 km vanaf feesterrein. Woonstel @ R700.00 per dag ; Kamer  – R500.00  per dag.

 

Meer inligting

 


 

3 Inyati Street Nelspruit

Hanlie van Schoor bied twee gerieflike selfsorg kamers aan Innibos feesgangers, digby Innibos se feesterrein teen R600 per kamer per nag; slaap 2 persone. Gou spring!

Meer inligting

 

 

 


 

Mystic Vine

Die ideale verblyf vir die natuurliefhebber. Mystic Vine is ongeveer 2 km vanaf Innibos geleë. Tariewe vanaf R350 per persoon wat deel.

Volbespreek 6 – 9 Julie, Woensdag 5 jule steeds beskikbaar

Meer Inligting