Rush Adventures Tent Camp

Rush Adventures Tentkamp

Rush Adventures Tentkamp

Rush Adventures bied ‘n goed toegeruste tentkamp aan wat op die sportgronde van TUT opgerig word.  Wat meer is, dis naby Innibos (ongeveer 2 km) met sakpas pryse vanaf so min as R175 per persoon.

Meer inligting

 


 

 

Kampering

Laerskool Laeveld omskep elke jaar hulle rugbyveld in ‘n kampeerterrein, wat ‘n hanetreetjie vanaf Innibos se feesterrein geleë is.

Die aansoekvorm vir kampering tydens Innibos 2015 kan hier afgelaai word.