Innibos is bevoorrreg om twee spog-koshuise aan feesgangers beskikbaar te stel wat gerieflike verblyf teen uiters bekostigbare tariewe aanbied